![]() |
![]() |

En hulle moes
ons leer.
Welkom by ons eie Webblad. Die doel van die Webblad is om kontak inligting oor al die matrieks van 1973 van die Hoërskool Erasmus by te hou en beskikbaar te stel sodat daar kontak met mekaar gehou kan word.
Die volgende reunie (30 jaar) word deur myself (Andre Nel) en Barry Hayes beplan vir die tweede helfte van 2003. Ons sal dit dus waardeur indien alle kontak inligting so gou as moontlik aan ons verskaf sal kan word. Dan is ek ook dringend op soek na fotos van ons vorige reunies. Ek wil dit skandeer en dan op die Webblad plaas. Ek sal dit weer aan jou terugbesorg. En dan wil ek ook versoek dat as julle weet van enige van ons maats wat reeds afgesterf het, stuur ook die name en detail indien jy dit weet. Onderaan is al my kontak besonderhede.
Die korrektheid van die inligting op die blad sal afhang van elkeen se samewerking en bydrae.
Indien enige inligting aan my verkaf wil word, stuur dit asb na bogenoemde E-Pos of onderstaande
Posadres. Ek onderneem om dit binne
twee dae nadat ek dit ontvang het op die Webblad te plaas.
Posbus 50523
Wierdapark
0149
0824517108